Wednesday, 25 September 2013

Instruksie Skryfstuk

Om 'n enkelouer en 'n student te wees is nie maklik nie, jy moet weet hoe om jou tyd te spandeer.
Dit is moeilik om tyd vir jouself te maak as jy baie ander dinge het om te doen.

Hoe om jou prioriteite te struktueer as enkelouer en student:

1. Maak 'n lys met als wat gedoen moet word.

2. Balanseer jou tyd.

3. Voorberei al jou goed in die aand, sodat jy vars die volgende oggend kan opstaan.

4. As jy vroeg by die huis kom, sort jou take uit en ook jou kind se klere en belangrike goed vir kleuter skool die volgende dag, so as hy of sy tuis is het jou 'n bietjie tyd om met hulle te spandeer.

5. Sorg dat jou kind gereeld eet, sodat hy of sy nie moeilik word nie.

6. As ouer weet jy dat jou kind die balangrikste so jou kind kom eers, as jy voel jou kind is uitgesort dan kan jy aan gaan met jou ander dinge.

7. As jy alles doen wat bo genoem is sal jy nie verkeerd loop nie. Maak net seker jy vergeet nie van jouself nie.


2 comments:

  1. Ek sit nou en glimlag, want jy klink amper soos my ouma.

    ReplyDelete
  2. Enkele opmerkings:

    1. als - alles
    2. Voorberei al jou goed in die aand - Berei al jou goed in die aand voor
    3. sort - sorteer
    4. kleuterskool - een woord
    5. jou 'n bietjie - jy 'n bietjie
    6. spandeer - deur te bring
    7. is uitgesort - het alles wat hy/sy nodig het
    8. aangaan - een woord

    ReplyDelete